top of page
Man's hands behind sewing. Leather workshop.

HANDGEMAAKTE LEERWERK

Untitled

ONS STORIE

Madeliefie Leerwerk het ontstaan uit 'n liefde vir leer. Ek het begin deur vir my n vel te koop en die nodige gereedskap. My pa het my gewys hoe om met my hand te stik, met tyd het ek my 1ste produk gemaak die Malie Shopper. Ek het al meer idees gekry en begin speel met patrone en my leer. Vandag het ek al 'n masjien waarmee ek stik "af en toe stik ek nog met my hand". Ek werk nog alleen so ek het geen hulp nie, maar ek geniet elke dag.
Egte leer produkte gemaak met liefde.

KONTAK ONS

079 278 0111

  • Instagram
  • Facebook
bottom of page